1 Kronieke 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 sy seun Agas,+ sy seun Hiskiʹa,+ sy seun Manasʹse,+ 2 Kronieke 33:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Manasʹse+ was twaalf jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het vyf-en-vyftig jaar in Jerusalem regeer.+ Prediker 10:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Hoe sal dit met jou gaan, o land, wanneer jou koning ’n seun is+ en jou vorste selfs in die oggend bly eet? Matteus 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hiskiʹa het die vader geword van Manasʹse;+Manasʹse+ het die vader geword van Amon;+Amon+ het die vader geword van Josiʹa;
33 Manasʹse+ was twaalf jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het vyf-en-vyftig jaar in Jerusalem regeer.+
16 Hoe sal dit met jou gaan, o land, wanneer jou koning ’n seun is+ en jou vorste selfs in die oggend bly eet?
10 Hiskiʹa het die vader geword van Manasʹse;+Manasʹse+ het die vader geword van Amon;+Amon+ het die vader geword van Josiʹa;