Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 maar die plek wat Jehovah julle God uit al julle stamme sal kies om sy naam daar te vestig, om dit daar te laat woon, moet julle soek, en daarheen moet jy gaan.+

  • 2 Samuel 7:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hý sal vir my naam ’n huis bou,+ en ek sal beslis die troon van sy koninkryk tot onbepaalde tyd stewig vestig.+

  • 1 Konings 8:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 sodat u oë nag en dag oop mag wees+ oor hierdie huis, oor die plek waarvan u gesê het: ‘My naam sal daar wees’,+ om te luister na die gebed wat u kneg na hierdie plek toe bid.+

  • 1 Konings 9:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Jehovah het vir hom gesê: “Ek het jou gebed gehoor+ en jou versoek om guns waarmee jy voor my guns versoek het. Ek het hierdie huis wat jy gebou het, geheilig+ deur my naam+ tot onbepaalde tyd daar te vestig; en my oë+ en my hart sal beslis altyd daar wees.+

  • Psalm 78:68
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 68 Maar hy het die stam Juda uitgekies,+

      Die berg Sion, wat hy liefgehad het.+

  • Psalm 132:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want Jehovah het Sion uitgekies;+

      Hy het daarna verlang as ’n woonplek vir hom:+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel