Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak.

  • Numeri 35:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 “‘En julle mag die land waarin julle is, nie besoedel nie; want bloed besoedel die land,+ en vir die land is daar geen versoening vir die bloed wat daarin vergiet is nie, behalwe deur die bloed van hom wat dit vergiet het.+

  • 2 Konings 24:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 en ook weens die onskuldige bloed+ wat hy vergiet het, sodat hy Jerusalem met onskuldige bloed gevul het, en Jehovah wou nie vergifnis skenk nie.+

  • Spreuke 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 trotse oë,+ ’n valse tong+ en hande wat onskuldige bloed vergiet,+

  • Jesaja 59:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want julle palms is met bloed besoedel+ en julle vingers met oortreding. Julle lippe het leuens gespreek.+ Julle tong het gedurig onregverdigheid gemompel.+

  • Jeremia 2:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Ook is daar aan jou some die bloedmerke van die siele+ van die onskuldige armes gevind.+ Nie by ’n inbraak het ek dit gevind nie, maar aan hulle almal.+

  • Matteus 23:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 en julle sê: ‘As ons in die dae van ons voorvaders geleef het, sou ons nie saam met hulle deel gehad het aan die bloed van die profete nie.’+

  • Hebreërs 11:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Hulle is gestenig,+ hulle is beproef,+ hulle is in stukke gesaag, hulle het gesterf+ deur slagting met die swaard, hulle het rondgeloop in skaapvelle,+ in bokvelle, terwyl hulle gebrek gely het,+ in verdrukking verkeer het,+ sleg behandel is;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel