9 En hulle het by die hoëpriester Hilkiʹa+ gekom en die geld gegee wat na die huis van God gebring is, wat die Leviete, die deurwagters,+ uit die hand van Manasʹse+ en Eʹfraim+ en van die res van Israel+ en van die hele Juda en Benjamin en die inwoners van Jerusalem ingesamel het.