Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 12:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Die priester Joʹjada het toe ’n kis+ geneem en ’n gat in die deksel daarvan geboor en dit langs die altaar gesit, aan die regterkant as ’n mens in die huis van Jehovah inkom, en daarin het die priesters, die deurwagters,+ al die geld+ gegooi wat in die huis van Jehovah ingebring is.

  • 1 Kronieke 26:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Van hierdie afdelings van die poortwagters het die hoofmanne pligte gehad net soos hulle broers,+ om in die huis van Jehovah te dien.

  • 2 Kronieke 8:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Verder het hy die afdelings+ van die priesters oor hulle dienste gestel volgens die reël van sy vader Dawid,+ en die Leviete+ op hulle diensposte, om as ’n daaglikse gebruik+ voor die priesters te loof+ en te dien,+ en die poortwagters in hulle afdelings vir die verskillende poorte,+ want so was die gebod van Dawid, die man van die ware God.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel