Psalm 115:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hulle afgode is silwer en goud,+Die handewerk van die mens.+ Jesaja 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hulle land is vol waardelose gode.+ Voor die werk van hulle hande buig hulle hulle neer, voor wat hulle vingers gemaak het.+ Jesaja 44:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Maar van die res maak hy ’n god, sy gesnede beeld. Hy werp hom daarvoor neer en buig en bid tot die beeld en sê: “Verlos my, want u is my god.”+ Miga 5:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En ek sal jou gesnede beelde en jou pilare uit jou midde uitroei, en jy sal jou nie meer voor die werk van jou hande neerbuig nie.+
8 En hulle land is vol waardelose gode.+ Voor die werk van hulle hande buig hulle hulle neer, voor wat hulle vingers gemaak het.+
17 Maar van die res maak hy ’n god, sy gesnede beeld. Hy werp hom daarvoor neer en buig en bid tot die beeld en sê: “Verlos my, want u is my god.”+
13 En ek sal jou gesnede beelde en jou pilare uit jou midde uitroei, en jy sal jou nie meer voor die werk van jou hande neerbuig nie.+