Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 21:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hy het weer die hoogtes gebou wat sy vader Hiskiʹa vernietig het,+ en altare vir Baäl opgerig en ’n heilige paal gemaak net soos Agab,+ die koning van Israel, gedoen het; en hy het hom voor die hele leër van die hemel+ begin neerbuig+ en hulle gedien.+

  • Job 31:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 As ek die lig gesien het wanneer dit begin straal,

      Of die kosbare maan wat voortbeweeg,+

  • Jeremia 8:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hulle sal dit uitsprei voor die son en voor die maan en voor die hele leër van die hemel wat hulle liefgehad het en wat hulle gedien het en waaragter hulle aan geloop het+ en wat hulle gesoek het en waarvoor hulle hulle neergebuig het.+ Dit sal nie versamel of begrawe word nie. Soos mis op die oppervlak van die aarde sal dit word.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel