Matteus 10:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Hy wat ’n profeet ontvang omdat hy ’n profeet is, sal ’n profeet se beloning kry,+ en hy wat ’n regverdige man ontvang omdat hy ’n regverdige man is, sal ’n regverdige man se beloning kry.+ Romeine 12:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Deel met die heiliges na gelang van hulle behoeftes.+ Volg die weg van gasvryheid.+ Hebreërs 13:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Moenie die gasvryheid vergeet nie,+ want daardeur het party, sonder dat hulle dit geweet het, engele onthaal.+
41 Hy wat ’n profeet ontvang omdat hy ’n profeet is, sal ’n profeet se beloning kry,+ en hy wat ’n regverdige man ontvang omdat hy ’n regverdige man is, sal ’n regverdige man se beloning kry.+
2 Moenie die gasvryheid vergeet nie,+ want daardeur het party, sonder dat hulle dit geweet het, engele onthaal.+