1 Konings 13:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Toe het hy sy lyk in sy eie graf neergelê; en hulle het oor hom bly weeklaag:+ “Hoe jammer, my broer!” 1 Konings 13:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En nadat hy hom begrawe het, het hy vir sy seuns gesê: “Wanneer ek sterf, moet julle my in die graf begrawe waarin die man van die ware God begrawe is. Lê my beendere langs sy beendere neer.+
30 Toe het hy sy lyk in sy eie graf neergelê; en hulle het oor hom bly weeklaag:+ “Hoe jammer, my broer!”
31 En nadat hy hom begrawe het, het hy vir sy seuns gesê: “Wanneer ek sterf, moet julle my in die graf begrawe waarin die man van die ware God begrawe is. Lê my beendere langs sy beendere neer.+