Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En net toe hulle deurgegaan het, het Eliʹa vir Eliʹsa gesê: “Vra wat ek vir jou moet doen voordat ek van jou af weggeneem word.”+ Hierop het Eliʹsa gesê: “Dat twee dele+ van u gees+ asseblief op my sal kom.”+

  • 2 Konings 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Hierop het Eliʹsa vir haar gesê: “Wat sal ek vir jou doen?+ Sê vir my; wat het jy in die huis?” En sy het gesê: “U diensmeisie het hoegenaamd niks in die huis nie, behalwe ’n getuite kruik met olie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel