2 Konings 9:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Toe hy inkom, kyk, daar het die hoofde van die krygsmag gesit. Hy het toe gesê: “Ek het ’n woord vir u,+ o hoof.” Hierop het Jehu gesê: “Vir watter een van ons almal?” Toe het hy gesê: “Vir u, o hoof.”
5 Toe hy inkom, kyk, daar het die hoofde van die krygsmag gesit. Hy het toe gesê: “Ek het ’n woord vir u,+ o hoof.” Hierop het Jehu gesê: “Vir watter een van ons almal?” Toe het hy gesê: “Vir u, o hoof.”