Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 25:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Die woord wat tot Jeremia gekom het oor die hele volk van Juda in die vierde jaar van Joʹjakim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda, dit wil sê die eerste jaar van Nebukadreʹsar, die koning van Babilon;

  • Jeremia 46:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Oor Egipte,+ aangaande die krygsmag van farao Nego, die koning van Egipte,+ wat by die Eufraatrivier by Karʹkemis+ was, wat deur Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, verslaan is in die vierde jaar van Joʹjakim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda:

  • Daniël 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 In die derde jaar van die koningskap van Joʹjakim,+ die koning van Juda, het Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, na Jerusalem gekom en dit beleër.+

  • Daniël 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Koning Nebukadneʹsar het ’n beeld+ van goud gemaak, waarvan die hoogte sestig el en die breedte ses el was. Hy het dit in die vlakte Dura in die regsgebied van Babilon opgerig.+

  • Daniël 4:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Op daardie oomblik+ is die woord oor Nebukadneʹsar vervul, en hy is onder die mensdom uit verdryf, en plantegroei het hy begin eet net soos bulle, en deur die dou van die hemel is sy liggaam natgemaak, totdat selfs sy hare lank geword het net soos arende se vere en sy naels soos voëls se kloue.+

  • Daniël 4:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 “Ek, Nebukadneʹsar, loof en verhef en verheerlik nou die Koning van die hemel,+ omdat al sy werke waarheid is en sy weë geregtigheid,+ en omdat hy dié wat in trotsheid wandel, kan verneder.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel