Jeremia 25:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Die woord wat tot Jeremia gekom het oor die hele volk van Juda in die vierde jaar van Joʹjakim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda, dit wil sê die eerste jaar van Nebukadreʹsar, die koning van Babilon; Jeremia 52:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Dít is die mense wat Nebukadreʹsar in ballingskap weggevoer het: in die sewende jaar, drieduisend-drie-en-twintig Jode.+
25 Die woord wat tot Jeremia gekom het oor die hele volk van Juda in die vierde jaar van Joʹjakim,+ die seun van Josiʹa, die koning van Juda, dit wil sê die eerste jaar van Nebukadreʹsar, die koning van Babilon;
28 Dít is die mense wat Nebukadreʹsar in ballingskap weggevoer het: in die sewende jaar, drieduisend-drie-en-twintig Jode.+