-
Jeremia 27:8Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
8 “‘“‘En die nasie en die koninkryk wat hom, ja, Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, nie sal dien nie, en wat sy nek nie onder die juk van die koning van Babilon sal sit nie—met die swaard+ en met die hongersnood+ en met die pes+ sal ek my aandag op dié nasie rig’, is die woord van Jehovah, ‘totdat ek deur sy hand ’n einde aan hulle gemaak het.’+
-