2 Konings 23:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En farao Nego+ het hom in boeie geslaan+ in Ribla,+ in die land Hamat, sodat hy nie in Jerusalem sou regeer nie, en het die land toe ’n boete opgelê+ van honderd talente silwer+ en ’n talent goud.+ Jeremia 52:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En die koning van Babilon het die seuns van Sedekiʹa voor sy oë doodgemaak,+ en ook al die vorste van Juda het hy in Ribla doodgemaak.+ Jeremia 52:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En Nebusaraʹdan,+ die hoof van die lyfwag, het hulle geneem en hulle na die koning van Babilon in Ribla+ gebring.
33 En farao Nego+ het hom in boeie geslaan+ in Ribla,+ in die land Hamat, sodat hy nie in Jerusalem sou regeer nie, en het die land toe ’n boete opgelê+ van honderd talente silwer+ en ’n talent goud.+
10 En die koning van Babilon het die seuns van Sedekiʹa voor sy oë doodgemaak,+ en ook al die vorste van Juda het hy in Ribla doodgemaak.+
26 En Nebusaraʹdan,+ die hoof van die lyfwag, het hulle geneem en hulle na die koning van Babilon in Ribla+ gebring.