Deuteronomium 28:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En jy sal beslis kranksinnig word wanneer jy aanskou wat jou oë sal sien.+ Jeremia 39:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En die koning van Babilon het die seuns van Sedekiʹa voor sy oë+ in Ribla doodgemaak,+ en die koning van Babilon het al die edeles van Juda doodgemaak.+
6 En die koning van Babilon het die seuns van Sedekiʹa voor sy oë+ in Ribla doodgemaak,+ en die koning van Babilon het al die edeles van Juda doodgemaak.+