2 Kronieke 33:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Uiteindelik het Jehovah die hoofde van die leër van die koning van Assiʹrië+ teen hulle gebring,+ en hulle het Manasʹse in die gate+ gevange geneem en hom met twee koperboeie gebind+ en hom na Babilon geneem. 2 Kronieke 36:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Teen hom het Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon, opgetrek+ sodat hy hom met twee koperboeie kon bind om hom na Babilon+ weg te voer.
11 Uiteindelik het Jehovah die hoofde van die leër van die koning van Assiʹrië+ teen hulle gebring,+ en hulle het Manasʹse in die gate+ gevange geneem en hom met twee koperboeie gebind+ en hom na Babilon geneem.
6 Teen hom het Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon, opgetrek+ sodat hy hom met twee koperboeie kon bind om hom na Babilon+ weg te voer.