5 ‘en na Babilon sal hy Sedekiʹa neem, en daar sal hy bly totdat ek my aandag op hom rig’,+ is die woord van Jehovah; ‘hoewel julle teen die Galdeërs bly oorlog voer, sal julle nie suksesvol wees nie’?”+
3 En jy sal nie ontkom uit sy hand nie, want jy sal vir seker gevang en in sy hand gegee word.+ En jou oë sal die oë van die koning van Babilon sien,+ en sy mond sal met jou mond spreek, en na Babilon sal jy gaan.’
16 “‘“So waar as ek lewe”,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, “in die woonplek van die koning wat die een as koning aangestel het wat sy eed verag het+ en wat sy verbond verbreek het, by hom, in Babilon, sal hy sterf.+