9 En die res van die volk wat in die stad oorgebly het, en die oorlopers wat na hom oorgeloop het, en die res van die volk wat oorgebly het, het Nebusaraʹdan,+ die hoof van die lyfwag,+ in ballingskap na Babilon weggevoer.+
40Die woord wat van Jehovah tot Jeremia gekom het nadat Nebusaraʹdan,+ die hoof van die lyfwag, hom uit Rama+ weggestuur het, toe hy hom laat haal het terwyl hy met handboeie gebind was onder al die ballinge van Jerusalem en van Juda, wat in ballingskap na Babilon weggevoer sou word.+