Nehemia 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarop het hulle vir my gesê: “Dié wat oorgebly het, wat uit die gevangenskap oorgebly het, daar in die regsgebied,+ verkeer in ’n uiters benarde toestand+ en in smaad;+ en die muur+ van Jerusalem lê stukkend en sy poorte+ is met vuur verbrand.” Jeremia 39:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En die Galdeërs het die huis van die koning en die huise van die volk met vuur verbrand,+ en hulle het die mure van Jerusalem afgebreek.+ Jeremia 52:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En die hele krygsmag van die Galdeërs wat by die hoof van die lyfwag was, het al die mure van Jerusalem rondom afgebreek.+
3 Daarop het hulle vir my gesê: “Dié wat oorgebly het, wat uit die gevangenskap oorgebly het, daar in die regsgebied,+ verkeer in ’n uiters benarde toestand+ en in smaad;+ en die muur+ van Jerusalem lê stukkend en sy poorte+ is met vuur verbrand.”
8 En die Galdeërs het die huis van die koning en die huise van die volk met vuur verbrand,+ en hulle het die mure van Jerusalem afgebreek.+
14 En die hele krygsmag van die Galdeërs wat by die hoof van die lyfwag was, het al die mure van Jerusalem rondom afgebreek.+