2 Konings 20:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 ‘“Kyk! Daar kom dae, en alles wat in jou huis+ is en wat jou voorvaders tot vandag toe opgegaar het, sal na Babilon weggevoer word.+ Daar sal niks oorbly nie”,+ het Jehovah gesê.
17 ‘“Kyk! Daar kom dae, en alles wat in jou huis+ is en wat jou voorvaders tot vandag toe opgegaar het, sal na Babilon weggevoer word.+ Daar sal niks oorbly nie”,+ het Jehovah gesê.