Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En in die vyfde maand, op die sewende dag van die maand, dit wil sê die negentiende+ jaar van koning Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, het Nebusaraʹdan,+ die hoof van die lyfwag, die kneg van die koning van Babilon, na Jerusalem gekom.+

  • Jeremia 39:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En die res van die volk wat in die stad oorgebly het, en die oorlopers wat na hom oorgeloop het, en die res van die volk wat oorgebly het, het Nebusaraʹdan,+ die hoof van die lyfwag,+ in ballingskap na Babilon weggevoer.+

  • Jeremia 40:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Die woord wat van Jehovah tot Jeremia gekom het nadat Nebusaraʹdan,+ die hoof van die lyfwag, hom uit Rama+ weggestuur het, toe hy hom laat haal het terwyl hy met handboeie gebind was onder al die ballinge van Jerusalem en van Juda, wat in ballingskap na Babilon weggevoer sou word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel