Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En in die sewende+ maand het Isʹmael,+ die seun van Netanʹja, die seun van Elisaʹma, van die koninklike nageslag, gekom en ook tien manne saam met hom, en hulle het Gedalʹja neergeslaan,+ sodat hy gesterf het, en ook die Jode en die Galdeërs wat saam met hom in Mispa was.+

  • Jeremia 39:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 ja, hulle het gestuur en Jeremia uit die Voorhof van die Lyfwag laat haal+ en hom oorgegee aan Gedalʹja,+ die seun van Ahiʹkam,+ die seun van Safan,+ om hom na sy huis te bring, sodat hy onder die volk kon woon.

  • Jeremia 41:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Isʹmael, die seun van Netanʹja, en die tien manne wat by hom was, opgestaan en Gedalʹja, die seun van Ahiʹkam, die seun van Safan, met die swaard doodgemaak.+ So het hy die een doodgemaak wat die koning van Babilon oor die land aangestel het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel