41 En in die sewende maand het Isʹmael,+ die seun van Netanʹja, die seun van Elisaʹma,+ van die koninklike nageslag+ en van die vernaamste manne van die koning, en tien ander manne saam met hom+ by Gedalʹja, die seun van Ahiʹkam, in Mispa+ gekom. En daar in Mispa het hulle saam brood begin eet.+