-
Jeremia 40:15Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
15 En Joʹhanan,+ die seun van Kareʹag, het vir Gedalʹja in ’n verborge plek in Mispa gesê: “Ek wil nou gaan en Isʹmael, die seun van Netanʹja, doodmaak, aangesien niemand dit sal weet nie.+ Waarom moet hy die hand aan u siel slaan, en waarom moet almal van Juda wat by u bymekaargebring word, verstrooi word en die oorblyfsel van Juda vergaan?”+
-