Deuteronomium 8:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 ’n land van koring en gars en wingerdstokke en vye en granate,+ ’n land van olieryke olywe en heuning,+ Johannes 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Hier is ’n seuntjie wat vyf garsbrode+ en twee vissies het. Maar wat is dit onder so baie?”+
8 ’n land van koring en gars en wingerdstokke en vye en granate,+ ’n land van olieryke olywe en heuning,+