Spreuke 14:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hy wat gou toornig word, sal dwaas optree,+ maar die man met denkvermoëns word gehaat.+ Prediker 7:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Moenie haastig wees in jou gees om aanstoot te neem nie,+ want om aanstoot te neem, rus in die boesem van die sotte.+
9 Moenie haastig wees in jou gees om aanstoot te neem nie,+ want om aanstoot te neem, rus in die boesem van die sotte.+