Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 8:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Julle is van julle vader die Duiwel,+ en julle wil die begeertes van julle vader doen.+ Hy was ’n mensemoordenaar toe hy begin het,+ en hy het nie in die waarheid vasgestaan nie, omdat daar geen waarheid in hom is nie. Wanneer hy die leuen spreek, spreek hy ooreenkomstig sy eie geaardheid, want hy is ’n leuenaar en die vader van die leuen.+

  • Efesiërs 4:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Noudat julle onwaarheid afgelê het,+ moet julle derhalwe die waarheid praat, elkeen van julle met sy naaste,+ want ons is lede wat aan mekaar behoort.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel