Eksodus 14:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Toe het Moses vir die volk gesê: “Moenie bang wees nie.+ Staan vas en sien die redding van Jehovah, wat hy vandag vir julle sal bewerk.+ Want die Egiptenaars wat julle vandag sien, sal julle nie weer sien nie, nee, nooit weer nie.+ Psalm 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ek sal nie bang wees vir tienduisende menseWat hulle rondom teen my opgestel het nie.+ Psalm 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Tot Jehovah het ek my toevlug geneem.+Hoe durf julle vir my siel sê:“Vlug soos ’n voël na julle berg!+ Psalm 18:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+ Psalm 118:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hulle het my omsingel, ja, hulle het my omsingel.+In die naam van Jehovah het ek hulle bly afweer.
13 Toe het Moses vir die volk gesê: “Moenie bang wees nie.+ Staan vas en sien die redding van Jehovah, wat hy vandag vir julle sal bewerk.+ Want die Egiptenaars wat julle vandag sien, sal julle nie weer sien nie, nee, nooit weer nie.+
11 Tot Jehovah het ek my toevlug geneem.+Hoe durf julle vir my siel sê:“Vlug soos ’n voël na julle berg!+
2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+
11 Hulle het my omsingel, ja, hulle het my omsingel.+In die naam van Jehovah het ek hulle bly afweer.