53 Dan sal jy die vrug van jou liggaam moet eet, die vlees van jou seuns en jou dogters+ wat Jehovah jou God aan jou gegee het, weens die beklemming en benoudheid waarmee jou vyand jou sal insluit.
15 Kan ’n vrou haar suigeling vergeet sodat sy haar nie oor die seun van haar moederskoot ontferm nie?+ Selfs hierdie vroue kan vergeet,+ maar ek sal jou nie vergeet nie.+
10 “‘“Daarom sal vaders kinders in jou eet,+ en kinders sal hulle vaders eet, en ek sal strafgerigte in jou voltrek en die res van jou in alle windrigtings verstrooi.”’+