21 En elkeen sal beslis gekneld en honger deur die land trek;+ en omdat hy honger is en homself verontwaardig laat voel het, sal hy ’n vloek oor sy koning en oor sy God uitspreek+ en beslis na bo tuur.
6 As ’n horing in ’n stad geblaas word, bewe die volk dan nie ook nie?+ As rampspoed in die stad plaasvind, is dit dan nie ook Jehovah wat opgetree het nie?