21En in die dae van Dawid was daar ’n hongersnood,+ drie jaar lank, jaar na jaar; en Dawid het die aangesig van Jehovah geraadpleeg. Toe het Jehovah gesê: “Op Saul en op sy huis is daar bloedskuld, omdat hy die Gibeoniete doodgemaak het.”+
17En Eliʹa,+ die Tisbiet, uit die inwoners van Giʹlead,+ het vir Agab gesê: “So waar as Jehovah, die God van Israel, lewe,+ voor wie ek staan,+ daar sal gedurende hierdie jare geen dou of reën val nie,+ behalwe op bevel van my woord!”+
28 Een van hulle, met die naam Aʹgabus,+ het opgestaan en deur middel van die gees begin aandui dat daar weldra ’n groot hongersnood oor die hele bewoonde aarde sou kom;+ wat dan ook in die tyd van Claudius plaasgevind het.