1 Konings 12:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Gevolglik het die koning beraadslaag+ en twee goue kalwers+ gemaak en vir die volk gesê: “Dit is vir julle te veel om na Jerusalem op te gaan. Hier is jou God,+ o Israel, wat julle uit Egipteland laat optrek het.”+ 1 Konings 16:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Verder het hy vir Baäl ’n altaar opgerig in die huis+ van Baäl wat hy in Samariʹa gebou het.
28 Gevolglik het die koning beraadslaag+ en twee goue kalwers+ gemaak en vir die volk gesê: “Dit is vir julle te veel om na Jerusalem op te gaan. Hier is jou God,+ o Israel, wat julle uit Egipteland laat optrek het.”+