26 Ahaʹsia was twee-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het een jaar in Jerusalem regeer.+ En sy moeder se naam was Ataʹlia,+ die kleindogter van Omri,+ die koning van Israel.
6 En hy het in die weg van die konings van Israel+ gewandel, net soos die huis van Agab gedoen het; want Agab se dogter het sy vrou geword,+ en hy het bly doen wat sleg was in Jehovah se oë.+