Jesaja 3:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 In dié dag sal Jehovah die prag van die voetringe wegneem en die hoofbande en die maanvormige sierade,+ 1 Petrus 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En laat julle versiering nie dié wees van uiterlike haarvlegtery+ en van die omhang van goue sierade+ of die dra van boklere nie,
18 In dié dag sal Jehovah die prag van die voetringe wegneem en die hoofbande en die maanvormige sierade,+
3 En laat julle versiering nie dié wees van uiterlike haarvlegtery+ en van die omhang van goue sierade+ of die dra van boklere nie,