Lukas 14:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Of watter koning wat opruk om teen ’n ander koning oorlog te voer, gaan nie eers sit en beraadslaag of hy met tienduisend troepe opgewasse is teen die een wat met twintigduisend teen hom kom nie?+
31 Of watter koning wat opruk om teen ’n ander koning oorlog te voer, gaan nie eers sit en beraadslaag of hy met tienduisend troepe opgewasse is teen die een wat met twintigduisend teen hom kom nie?+