Psalm 125:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Wat dié betref wat afwyk na hulle krom weë,+Jehovah sal hulle laat weggaan saam met dié wat skadelike dinge beoefen.+Daar sal vrede oor Israel wees.+ Spreuke 13:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Hy wat met wyses wandel, sal wys word,+ maar hy wat hom met die sotte inlaat, met hom sal dit sleg gaan.+
5 Wat dié betref wat afwyk na hulle krom weë,+Jehovah sal hulle laat weggaan saam met dié wat skadelike dinge beoefen.+Daar sal vrede oor Israel wees.+
20 Hy wat met wyses wandel, sal wys word,+ maar hy wat hom met die sotte inlaat, met hom sal dit sleg gaan.+