Sagaria 8:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘In dié dae sal tien man uit al die tale van die nasies+ die slip van ’n Joodse man+ vasgryp,+ ja, hulle sal dit vasgryp en sê: “Ons sal saam met julle gaan,+ want ons het gehoor dat God met julle is.”’”+
23 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘In dié dae sal tien man uit al die tale van die nasies+ die slip van ’n Joodse man+ vasgryp,+ ja, hulle sal dit vasgryp en sê: “Ons sal saam met julle gaan,+ want ons het gehoor dat God met julle is.”’”+