22 En Eliʹa het verder vir die volk gesê: “Ek het as profeet van Jehovah oorgebly,+ ek alleen, terwyl die profete van Baäl vierhonderd-en-vyftig man is.
40 Toe het Eliʹa vir hulle gesê: “Gryp die profete van Baäl! Moenie één van hulle laat ontsnap nie!” Dadelik het hulle hulle gegryp, en Eliʹa het hulle toe na die Kisonstroomvallei+ afgebring en hulle daar doodgemaak.+
2 En hy het bly doen wat sleg was in Jehovah se oë+—hoewel nie soos sy vader+ of soos sy moeder nie—maar hy het die heilige pilaar+ van Baäl verwyder wat sy vader gemaak het.+