2 Kronieke 24:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En al die vorste+ en die hele volk het bly geword,+ en hulle het aangehou om dit te bring en in die kis te gooi+ totdat hulle almal gegee het. Matteus 6:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 sodat jou barmhartigheidsgawes in die geheim kan wees; dan sal jou Vader wat in die geheim toekyk, jou beloon.+ 2 Korintiërs 9:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat elkeen doen net soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie teësinnig+ of onder dwang nie, want God het ’n blymoedige gewer lief.+
10 En al die vorste+ en die hele volk het bly geword,+ en hulle het aangehou om dit te bring en in die kis te gooi+ totdat hulle almal gegee het.
4 sodat jou barmhartigheidsgawes in die geheim kan wees; dan sal jou Vader wat in die geheim toekyk, jou beloon.+
7 Laat elkeen doen net soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie teësinnig+ of onder dwang nie, want God het ’n blymoedige gewer lief.+