5 en laat hulle dit in die hand sit van dié wat die werk doen,+ die aangesteldes, in die huis van Jehovah, sodat hulle dit kan gee aan dié wat die werk doen, wat in die huis van Jehovah is om die krake van die huis te herstel,+
12 Die koning en Joʹjada het dit dan aan dié gegee wat die dienswerk van Jehovah se huis gedoen het,+ en hulle het die klipkappers+ en die vakmanne+ gehuur om Jehovah se huis op te knap,+ en ook die bewerkers van yster en koper om Jehovah se huis te herstel.+
10 Toe het hulle dit in die hand gesit van dié wat die werk gedoen het, wat oor die huis van Jehovah aangestel was.+ Op hulle beurt het dié wat die werk gedoen het, wat in die huis van Jehovah bedrywig was, dit gebruik om die huis op te knap en te herstel.