17 En ek sal inderdaad my aangesig teen julle rig, en julle sal beslis voor julle vyande verslaan word;+ en julle haters sal julle eenvoudig vertrap,+ en julle sal vlug terwyl niemand julle agtervolg nie.+
15 (want Jehovah jou God, wat in jou midde is, is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis+), sodat die toorn van Jehovah jou God nie teen jou ontvlam+ en hy jou van die oppervlak van die aarde verdelg nie.+
4 Want hy sal jou seun daarvan afkeer om my te volg, en hulle sal beslis ander gode dien;+ en Jehovah se toorn sal inderdaad teen julle ontvlam, en hy sal jou beslis gou verdelg.+