1 Konings 19:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Jehovah het toe vir hom gesê: “Gaan, keer terug op jou pad na die wildernis van Damaskus;+ en jy moet ingaan en Haʹsael+ as koning oor Sirië salf.+ 2 Konings 10:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 In dié dae het Jehovah van Israel stuk vir stuk begin afsny; en Haʹsael+ het hulle in die hele gebied van Israel bly verslaan,
15 Jehovah het toe vir hom gesê: “Gaan, keer terug op jou pad na die wildernis van Damaskus;+ en jy moet ingaan en Haʹsael+ as koning oor Sirië salf.+
32 In dié dae het Jehovah van Israel stuk vir stuk begin afsny; en Haʹsael+ het hulle in die hele gebied van Israel bly verslaan,