Psalm 145:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Jehovah is genadig en barmhartig,+Word nie gou toornig nie en is groot in liefderyke goedhartigheid.+ 2 Korintiërs 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Mag die God en Vader+ van ons Here Jesus Christus, die Vader van tere barmhartighede+ en die God van alle vertroosting,+ geloof word, Efesiërs 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Maar God, wat ryk is in barmhartigheid,+ het ons weens sy groot liefde waarmee hy ons liefgehad het,+
8 Jehovah is genadig en barmhartig,+Word nie gou toornig nie en is groot in liefderyke goedhartigheid.+
3 Mag die God en Vader+ van ons Here Jesus Christus, die Vader van tere barmhartighede+ en die God van alle vertroosting,+ geloof word,
4 Maar God, wat ryk is in barmhartigheid,+ het ons weens sy groot liefde waarmee hy ons liefgehad het,+