Genesis 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak. Eksodus 21:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Hy wat ’n mens slaan sodat hy sterf, moet vir seker doodgemaak word.+ Levitikus 24:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “‘En as ’n man enige mensesiel doodslaan, moet hy vir seker doodgemaak word.+ Numeri 35:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 “‘En julle mag die land waarin julle is, nie besoedel nie; want bloed besoedel die land,+ en vir die land is daar geen versoening vir die bloed wat daarin vergiet is nie, behalwe deur die bloed van hom wat dit vergiet het.+
6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak.
33 “‘En julle mag die land waarin julle is, nie besoedel nie; want bloed besoedel die land,+ en vir die land is daar geen versoening vir die bloed wat daarin vergiet is nie, behalwe deur die bloed van hom wat dit vergiet het.+