Genesis 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En die naam van die derde rivier is Hiddeʹkel;+ dit is die een wat oos van Assiʹrië+ loop. En die vierde rivier is die Eufraat.+ 2 Konings 17:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 totdat Jehovah Israel onder sy oë uit verwyder het,+ net soos hy deur middel van al sy knegte, die profete, gespreek het.+ So het Israel uit sy eie land in ballingskap na Assiʹrië gegaan, tot vandag toe.+
14 En die naam van die derde rivier is Hiddeʹkel;+ dit is die een wat oos van Assiʹrië+ loop. En die vierde rivier is die Eufraat.+
23 totdat Jehovah Israel onder sy oë uit verwyder het,+ net soos hy deur middel van al sy knegte, die profete, gespreek het.+ So het Israel uit sy eie land in ballingskap na Assiʹrië gegaan, tot vandag toe.+