10 Wat meer is, Josua het in dié tyd+ omgedraai en Hasor+ ingeneem; en sy koning het hy met die swaard doodgemaak,+ want Hasor was tevore die hoof van al hierdie koninkryke.
2 Daarom het Jehovah hulle verkoop+ in die hand van Jabin, die koning van Kanaän, wat in Hasor+ regeer het; en sy leërhoof was Siʹsera,+ en hy het in Haroʹset+ van die nasies gewoon.