9 Maar die donkerte sal nie wees soos toe die land in benoudheid was nie, soos in die vroeëre tyd toe die land van Seʹbulon en die land van Nafʹtali+ met veragting bejeën is en toe dit in die latere tyd tot eer gebring is+—die weg aan die see, in die Jordaanstreek, Galileʹa van die nasies.+