2 Konings 16:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Toe het Resin,+ die koning van Sirië, en Peka,+ die seun van Remaʹlia, die koning van Israel, teen Jerusalem opgetrek om oorlog te voer en Agas beleër, maar hulle kon nie veg nie.+ Jesaja 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En ’n berig is aan die huis van Dawid gestuur met die woorde: “Sirië het op Eʹfraim gesteun.”+ En sy hart en die hart van sy volk het begin bewe, soos die bome van die woud bewe weens die wind.+
5 Toe het Resin,+ die koning van Sirië, en Peka,+ die seun van Remaʹlia, die koning van Israel, teen Jerusalem opgetrek om oorlog te voer en Agas beleër, maar hulle kon nie veg nie.+
2 En ’n berig is aan die huis van Dawid gestuur met die woorde: “Sirië het op Eʹfraim gesteun.”+ En sy hart en die hart van sy volk het begin bewe, soos die bome van die woud bewe weens die wind.+