7 En in die dae van Agas,+ die seun van Jotam, die seun van Ussiʹa, die koning van Juda, het Resin,+ die koning van Sirië, en Peka,+ die seun van Remaʹlia, die koning van Israel, na Jerusalem opgetrek om daarteen oorlog te voer, en hy kon nie daarteen veg nie.+